Afrikaans (af)

Voltooide deelwoord
Werkwoord giet
Werkwoordelik gegiet
Naamwoordelik gegiete, gegote

  Deelwoord

     Betekenisse

Byvoeglike voltooide deelwoord van giet
1. wat gegiet word of is, bv. beton of glas

     Voorbeeldsinne

1. Vars gegiete beton moet nabehandel word.[1]

  Verwysings