Glassponse

Afrikaans (af)

  Etimologie

glas +‎ spons
Enkelvoud Meervoud
  glasspons     glassponse  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (sponsdiere) 'n Sponsdier wat tot die klas   Hexactinellida behoort.

     Voorbeeldsinne

  1. Glassponse het 'n geraamte wat van silisagtige spicules gemaak is.[1]

     Hiperonieme

Spons
  Vertalings:    glasspons
Engels: glass sponge(en)
Nederlands: glasspons(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor glasspons.

  Verwysings