Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   goed     goeie     goeds    
Vergrotend   beter     beters  
Oortreffend   beste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  goeie     goeies    
Bywoord
Oortreffend   die beste  
Attributiewe vorm van ☞ goed.
Durban is 'n gewilde vakansiebestemming weens die goeie weer en die warm Agulhasstroom.
  Vertalings:   
Engels: good(en)
Nederlands: goede(nl)