grafskender
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
grafskender | grafskenders |
- graf•sken•der
- Iemand wat moedswillig grafte verniel.
- Twee grafskenders is in 1993 in hegtenis geneem nadat 'n veiligheidswag van die stadsraad van Pretoria iemand met 'n blommekrans opgemerk het wat oor 'n heining om die Helde-akker in Pretoria klim.
Vertalings: grafskender | |||
---|---|---|---|