Enkelvoud Meervoud
  groep     groepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  groepie     groepies  
'n Versameling van mense, diere of dinge wat 'n geheel vorm.
Die Groep Japannese toeriste het baie foto's geneem.
  Vertalings:    groep
Engels: group(en), cluster(en)
Nederlands: groep(nl)