Grond

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  grondkunde     —  

  Woordafbreking

grond•kun•de

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wetenskap) Die wetenskap wat grond en die eienskappe daarvan bestudeer.

     Voorbeeldsinne

Grondkunde sluit die fisiese, chemiese, morfologiese, mineralogiese eienskappe van grond in, maar ook hul genese, klassifikasie, verspreiding en hul vrugbaarheid.
'n Belangrike aspek van grondkunde is die benutting van grond vir die landbou.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: soil science(en)
Nederlands: bodemkunde(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor grondkunde.