'n Grootskedebek.

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

groot•ske•de•bek
Enkelvoud Meervoud
  grootskedebek     grootskedebekke  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls)   Chionis albus, 'n seldsame voël en swerwer wat Suid-Afrika gewoonlik van April tot Junie besoek en wat in die Antarktiese Skiereiland broei.

     Sinonieme

Amerikaanse peddie

     Vertalings

  Vertalings:    grootskedebek
Engels: snowy sheathbill(en)
Nederlands: zuidpoolkip(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor grootskedebek.