'n Halfmens
half +‎ mens
Enkelvoud Meervoud
  halfmens     halfmense  
half•mens
(plante)   Pachypodium namaquanum 'n Boomspesie wat inheems aan suidelik Namibië en Suid-Afrika se Richtersveld is.
  1. Die Richterveld se halfmens stoor water in sy stam.[1]
  Vertalings:    halfmens
Duits: Halbmensch(de)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor halfmens.