'n Halo om die son.
Enkelvoud Meervoud
  halo     halo's  
ha•lo
'n Ligkring; stralekrans.
'n Spiraalsterrestelsel word deur ’n baie dowwer halo van sterre omring.
  Vertalings:    halo
Engels: halo(en), nimbus(en)
Nederlands: halo(nl)