Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hanger     hangers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hangertjie     hangertjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Klerehanger.
  2. (Gewoonlik verkleinwoord) Juweliersware wat aan 'n toutjie of kettinkie om die nek gedra word.
  3. Iets wat gebruik word om iets anders te hang.

     Afleiding

hang

     Sinonieme

halssnoer

     Vertalings

  Vertalings:    hanger
Engels: pendant(en)