heide
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
heide | heides |
- Van Middelnederlands heide, hede, van Oudnederlands *heitha, *hētha, van Germaans *haiþī, *haiþijō.
- hei•de
- Vlakte met sanderige grond waar lae struike en veldblomme groei (Erica-soorte).
- 'n Klein immergroen struik in die familie Ericaceae met klein lynvormige blare.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|