Die Hoëveld in Gauteng, noord van Johannesburg.
'n Sportveld.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  veld     velde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  veldjie     veldjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Oop stuk grond, gewoonlik plat en met gras of natuurlike plantegroei bedek.
  2. Vakgebied; 'n spesifieke rigting waarin mens kan studeer en navorsing doen.

     Voorbeeldsinne

  1. As dit reën is die veld vol blomme.
  2. In watter veld spesialiseer jy?

     Afgeleide woorde

sportveld, slagveld, skalaarveld

     Verwante woorde

terrein, heide

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: field(en)
Nederlands: veld(nl)