'n Skalaarveld kan grafies met kleure weergegee word


Enkelvoud Meervoud
  skalaarveld     skalaarvelde  
skalaar +‎ veld
ska•laar•veld
  1. (wiskunde) 'n Funksie wat aan elke punt in 'n ruimte 'n skalaarwaarde toeken
Deur die gedrag van 'n massalose skalaarveld naby 'n swartgat te ondersoek, het Hawking tot die verrassende slotsom gekom dat daar weer spontane paarvorming plaasvind, dat een deeltjie met positiewe energie ontsnap en dat die swartgat se temperatuur, sy oppervlakte en sy massa op hierdie wyse verminder kan word.[1]
  Vertalings:   
Engels: scalar field(en)
Nederlands: scalair veld(nl)