Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hele     heles  

  Woordafbreking

he•le

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Iets wat onverdeeld en onbeskadig is.

     Voorbeeldsinne

Twee halwes maak ’n hele. 'n Hele is meer as 'n halwe.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   heel     hele        

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van heel; volledig; nie stukkend nie; waaraan niks ontbreek nie.

     Voorbeeldsinne

Ek wil 'n hele appel hê.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: whole(en)
Nederlands: hele(nl)