Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  heraldiek      

  Etimologie

Van die Anglo-Normandiese herald, van die Germaanse samestelling harja-waldaz, "leëraanvoerder", met die agtervoegsel -iek.

  Woordafbreking

he•ral•diek

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die wetenskap van wapenkunde; studie van tradisionele onderskeidingstekens soos die wapen van 'n land, 'n familie, ens.

     Voorbeeldsinne

Heraldiek floreer in Suid-Afrika vir meer as 350 jaar.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits Heraldik(de)
Engels heraldry(en)
Frans héraldique(fr)
Nederlands heraldiek(nl)

  Verwysings