Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  herinner 
Verlede Tyd  ek   het herinner        

  Woordafbreking

her•in•ner

  Werkwoord

     Betekenisse

Opnuut in gedagte bring; uit die geheue opdiep; die aandag vestig op.

     Voorbeeldsinne

Herinner my asseblief 'n dag voor die afspraak.
Daardie reuk herinner my aan my ouma se kombuis.

     Vertalings

  Vertalings:    herinner
Engels remind(en)
Nederlands herinneren(nl)


Nederlands (nl)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van zich herinneren
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van zich herinneren
  3. gebiedende wys van zich herinneren

     Voorbeeldsinne

1.: Ik herinner me.
2.: Herinner je je?
3.: Herinner je!