herstel
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | herstel |
Verlede Tyd | ek | het herstel |
- her•stel
- Weer werkend kry; regmaak.
- Gesond word; beter raak; regkom.
- Na die vorige toestand terugkeer; weer invoer; ongedaan maak.
- Kan jy die wasmasjien herstel?
- Hy herstel goed van die operasie.
- As dit gebeur sal die land diensplig moet herstel.
Vertalings: herstel | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
herstel | — |
- Proses van regmaak of maak soos dit was.
- Proses van regkom of gesond word.
- Proses van ongedaan maak; na die vorige toestand terugkeer.
- Die herstel van die wasmasjien gaan 'n paar rand kos.
- Sy het wonderbaarlik herstel.
- Die herstel van die skade gaan ons ruïneer.
Vertalings: herstel | |||
---|---|---|---|