Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   histories     historiese      
his•to•rie•se
Attributiewe vorm van histories; geskiedkundig; wat met die geskiedenis verband hou; lank gelede gebeur het.
Dit kan met reg 'n historiese gebeurtenis genoem word.
  Vertalings:   
Engels: historical(en)
Nederlands: historische(nl)