Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hoop      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Oortuiging dat verbetering moontlik sal wees; onsekere verwagting dat 'n bepaalde gewenste gebeurtenis sal plaasvind.

     Voorbeeldsinne

Vir Christene is hoop, naas geloof en liefde, een van die drie Christelike deugde.

     Antonieme

wanhoop

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Hoffnung(de)
Engels: hope(en)
Frans: espoir(fr)
Nederlands: hoop(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  hoop 
Verlede Tyd  ek   het gehoop        

  Werkwoord

     Betekenisse

Oortuig wees dat verbetering moontlik is.

     Voorbeeldsinne

Ons hoop vir reën.

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: hoffen(de)
Engels: hope(en)
Frans: espérer(fr)
Nederlands: hopen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoop.