Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  indaba     indabas  

  Woordafbreking

in•da•ba

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Belangrike raadsvergadering in Nguni-tradisie.

     Voorbeeldsinne

Die indoenas hou gereeld indaba om belangrike kwessies te bespreek.

     Vertalings

  Vertalings:    indaba
Engels: indaba(en)
Zoeloe: indaba(zu)