Enkelvoud Meervoud
  ingenieur     ingenieurs  
in•ge•ni•eur
(beroepe) Iemand wat groot damme, brûe en paaie ontwerp; persoon wat wetenskaplike kennis gebruik om allerhande tegniese, tegnologiese en organisatoriese probleme op te los.
'n Persoon wat van ingenieurswese 'n beroep maak word 'n ingenieur genoem.
  Vertalings:    ingenieur
Engels: engineer(en)
Nederlands: ingenieur(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ingenieur.