Enkelvoud Meervoud
  ingewande     ingewandes  
in•ge•wan•de
Gedermte; inwendige organe van die dermkanaal.
Afval is die ingewande en interne organe van 'n geslagte dier.
  Vertalings:    ingewande
Engels: guts(en), bowels(en), entrails(en)
Nederlands: ingewanden(nl)