Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   inheems     inheemse      

  Woordafbreking

in•heem•se

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van inheems; uit eie land of gebied en nie van elders ingebring nie.

     Voorbeeldsinne

Die Indiane vorm die inheemse bevolking van die Amerikas wat voor Christophorus Columbus se ontdekking die vasteland bevolk het.

     Vertalings

  Vertalings:    inheemse
Engels: native(en), indigenous(en), domestic(en), autochthonous(en)
Nederlands: inheemse(nl)