Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sluit in   
(in bysin)   ... dat ek  insluit 
Verlede Tyd  ek   het ingesluit        

  Woordafbreking

in•sluit

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Bysit; saam met iets anders sit.
  2. Omsingel; deur iets omgewe wees; deel wees van.
  3. Toesluit; in iets opsluit.

     Voorbeeldsinne

  1. Kan ons jou vir môre se wedstryd insluit? Hy sluit altyd 'n ekstra fooitjie by die rekening in.
  2. Die Kalahari is 'n woestyn wat 'n groot gedeelte van Botswana, asook dele van Namibië en Suid-Afrika, insluit.
  3. Voor die plaasaanval het die inwoners hulself in die badkamer ingesluit.

     Vertalings

  Vertalings:    insluit
Engels: include(en), enclose(en), surround(en)
Nederlands: insluiten(nl)