Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   interstellêr     interstellêre     interstellêrs  

  Woordafbreking

inter•stel•lêr

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(sterrekunde) Wat tussen die sterre geleë is

     Voorbeeldsinne

In astrofisika speel die interstellêre medium ’n uiters belangrike rol.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: interstellar(en)
Nederlands: interstellair(nl)