Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  item     items    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  itempie     itempies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. Onderdeel of afdeling van 'n geheel.
2. 'n Verliefde paartjie.

     Voorbeeldsinne

1. Gesinchroniseerde swem is sedert 1984 'n item op die program van die Olimpiese Spele.
1. 'n Sakdoek word soms ook as 'n dekoratiewe item in die bo-sak gedra.
2. Die twee is 'n item.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: item(en)