Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
kameelboom
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Met Arabiese letters
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Sinonieme
1.3.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
kameelboom
kameelbome
kameelboom
Uitspraak
IPA
: [
kɑˈmiə̯ɫbuə̯m, kəˈmiə̯ɫbuə̯m
],
meervoud
:
[
kɑˈmiə̯ɫbuə̯mə, kəˈmiə̯ɫbuə̯mə
]
Met Arabiese letters
كَمَِیلْبُوَمْ
,
meervoud
:
كَمَِیلْبُوَمِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Boom wat gewoonlik in die oop veld groei, met 'n taamlike plat kroon, met takke wat sambreelvormig uitbrei en met harde rooibruin hout (
Acacia erioloba
,
Acacia giraffae
).
Sinonieme
kameeldoring
Vertalings
Vertalings:
kameelboom
Duits
:
Kameldorn
(de)
,
Kameldornbaum
(de)
Engels
:
camel-thorn
(en)
,
camel's-thorn
(en)
Herero
:
omumbonde
Zoeloe
:
umngamanzi
(zu)