karate
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
karate | — |
- Van Japannees 空手, karate, wat "leë hand" beteken..
- ka•ra•te
- 'n Oosterse vegkuns wat ontwikkel het in die Ryukyu-eilande (nou Okinawa) van Japan.
- 'n Persoon wat karate beoefen word 'n "karateka" (空手 家) genoem.
- karatefederasie, karatehou, karatekampioen, karatekampioenskap, karateklub, karatepak, karatespan, karatetegniek
Vertalings: karate | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor karate.