Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord key keys

     Betekenisse

  1. (implement om oop te sluit) Sleutel
  2. (oplossing) Sleutel
  3. (musiek) Sleutel
  4. (knoppie) Toets

  Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
key

     Betekenisse

Belangrikste

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I key
he, she, it keys
Verlede Tyd keyed
Verlede Deelwoord keyed
Teenwoordige Deelwoord keying
Verdere vervoegings: key (vervoeging)

     Betekenisse

  1. 'n Slot verstel om met 'n spesifieke sleutel te werk.
  2. Krap met 'n sleutel, veral gesê van 'n kar se verf.