kilometer
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kilometer | kilometers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
killometertjie | killometertjies |
- Van die Griekse woorde khilia, wat duisend beteken, en metro, wat telling of mate beteken.
- 'n Lengtemaat met 'n waarde van 1000 meter (103 meter).
- Kilometer per uur (verkorting as dit uit die konteks duidelik is dat dit oor die snelheid gaan).
- Die motor kan 'n maksimum van 180 kilometer per uur ry.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kilometer.