Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kinoloog     kinoloë  

  Woordafbreking

ki•no•loog

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(beroepe) Persoon wat die wetenskap van honde beoefen.

     Voorbeeldsinne

  1. Na Doberman se dood is die keuring voortgesit deur die professionele kinoloog Otto Haller.[1]

     Vertalings

  Vertalings:    kinoloog
Engels: cynologist(en)
Nederlands: kynoloog(nl) m

  Verwysings