klan
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
klan | klans |
- klan
- 'n Hegte groep mense wat deur verwantskap en afkoms verenig is.
- Teen 2160 v.C. het heersers in Herakleopolis Benede-Egipte in die noorde beheer, terwyl ’n mededingende klan van Thebe, die Intefs, beheer in Bo-Egipte in die suide oorgeneem het.
- Plattelandse Kosakke woon gewoonlik in groot klans met ’n ouerige patriarg aan die hoof.
Vertalings: klan | |||
---|---|---|---|