Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klankopname     klankopnames  

  Uitspraak

IPA: [ˈklɑŋkopnɑːmə], meervoud: [ˈklɑŋkopnɑːməs]

  Met Arabiese letters

كْلَنْكَُوپْنَامِِی , meervoud: كْلَنْكَُوپْنَامِسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Geluidregistrering, geluidoptekening; die vaslê van klanke met die doel om dat weer natuurgetrou te kan reproduseer.
  2. Resultaat van 'n sodanige opname of registrasie.
  3. Die opneem, opvang van klanke.

     Sinonieme

geluidopname

     Vertalings

  Vertalings:    klankopname
Duits: Tonaufnahme(de), Tonaufzeichnung(de)
Engels: sound recording(en)
Swahili: sahani(sw)
Turks: fonogram(tr)