'n Man wat bergklim.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  klim 
Verlede Tyd  ek   het geklim    
Teenwoordige deelwoord klimmende     
klim
  1. Met hande en voete vorentoe of na 'n hoër posisie beweeg; boontoe kruip of klouter.
  2. Opstyg; rank; hoër word of in 'n hoër posisie kom.
  1. Bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
  2. Die lugballon klim in die lug in.
«Met die verkeerde been uit die bed klim»
'n Slegte bui hê; Vroeg in die oggend al moeilik wees.
«Sy klim vroeg op die stellasie.»
Sy gaan slaap al vroeg in die aand.
«Vir die swartste moerbei klim jy die hoogste.»
As iets die moeite werd is, sal jy moeite daarvoor doen.
klimvis
  Vertalings:    klim
Engels: climb(en), rise(en)
Nederlands: klimmen(nl)