klip +‎ lelie
Enkelvoud Meervoud
  kliplelie     kliplelies  
klip•le•lie
(plante)   Gladiolus hyalinus 'n Bolplant met wit blomme wat in die drie Kaapprovinsies voorkom.
  Vertalings:   
Engels: small brown-Afrikaner(en)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kliplelie v/m kliplelies  
 
Hulp:IPA: [ˈklɪp.le.li]
klip•le•lie
(plante)   Nerine bowdenii 'n Uit Suid-Afrika afkomstige bolplant wat 'n gunsteling in Europese tuine is.