Enkelvoud Meervoud
  klong     klonge of klongs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  klonkie of klongetjie     klonkies  
Sametrekking van klein en jong.[1]
(verouderd) Jong seun.
"Ou Tiet, jy sal maar die klong moet neem jong".[2]
  1. Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)
  2. Wat die hart van vol is. Nagel Pick Aug 2017