Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  knopiespinnekop     knopiespinnekoppe  

     Betekenisse

Enige spesie uit die genus Latrodectus. Giftige spinnekop, tipies bruin tot swart van kleur, met geel tot rooi merke op die bokant wat wissel tussen spesies, sowel as een of twee geel tot rooi merke op die onderkant wat dikwels uurglasvormig voorkom.

     Hiperonieme

Spinnekop

     Sinonieme

Knopie

  Etimologie

Vernoem na die dertien kolle, oftewel knopies, op die rug van die Europese knopiespinnekop Latrodectus tredecimguttatus.

     Vertalings

  Vertalings:    knopiespinnekop
Engels: widow spider(en), button spider(en)