'n Ou koekepan in die Assegaaibosch-natuurreservaat.
Enkelvoud Meervoud
  koekepan     koekepanne  
koe•ke•pan
Spoortrollie vir die vervoer van erts, steenkool, gruis, grond, klippe, sand, graan, vrugte, suikerriet, en dies meer.
'n Koekepan kan met die hand of deur 'n lokomotief getrek of gestoot word, en kan ook aanmekaar geskakel word om 'n trein te vorm.
  Vertalings:   
Engels: minecart(en)
Nederlands: lorrie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koekepan.