Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kolonis     koloniste  

  Woordafbreking

ko•lo•nis

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Iemand wat hom in 'n kolonie gevestig het.

     Voorbeeldsinne

Jacobus Coetsee het die loop van die rivier ongeveer 80 km ver gevolg en was die eerste kolonis om betroubare inligting terug Kaap toe te bring.

     Vertalings

  Vertalings:    kolonis
Nederlands: kolonist(nl)
Engels: colonist(en)