Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kommersieel     kommersiële      

  Woordafbreking

kom•mer•si•eel

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat op handel betrekking het; saaklik.

     Voorbeeldsinne

Kommersieel gesproke was die fliek 'n dawerende sukses gewees.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: commercial(en)
Nederlands: commercieel(nl)