kontak
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kontak | kontakte |
- kon•tak
- Aanraking; toestand as mense of voorwerpe aan mekaar raak.
- (kommunikasie) Onderlinge kommunikasie.
- 'n Kontakpersoon.
- 'n Verbinding van elektriese stroombane.
- Rugby is 'n kontaksport en fisiese kontak tussen spelers is 'n integrale deel van die spel.
- Hulle bly op 'n gereelde basis met mekaar in kontak.
- Het jy 'n kontak wat ons met die taak kan help?
- Transistors het twee kontakte wat 'n gelykstroom toelaat om deur die transistor te vloei, terwyl 'n derde kontak hierdie elektriese stroom beheer.
Vertalings: kontak | |||
---|---|---|---|