Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kontrei     kontreie  

  Etimologie

Van Middeleeuse Frans contrée, contreye. Sedert 1260-1270 in Middelnederlands bekend.[1]

  Woordafbreking

kon•trei

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

verwysing na land, area.

     Voorbeeldsinne

  1. Sy is die beste kok in die kontrei.

  Verwysings