Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kopoopskieter     kopoopskieters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kopoopskietertjie     kopoopskietertjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Verwys na die eerste koppie koffie van die dag, word gewoonlik in die oggend gedrink.

     Voorbeeldsinne

Maria, sodra ek my kopoopskietertjie gehad het, sal my dag ordentlik begin.