Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  korting     kortings  

  Woordafbreking

kor•ting

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Afslag; vermindering in prys.

     Voorbeeldsinne

As gevolg van die enorme korting kon ons tog die nuwe broek bekostig.

     Vertalings

  Vertalings:    korting
Engels: discount(en), rebate(en)
Nederlands: korting(nl)