Enkelvoud Meervoud
  kousatief    kousatiewe  
kou•sa•tief
(taalkunde) Werkwoord wat die "laat gebeur" van iets uitdruk.
Die kousatief van "val" is "vel".

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels causative(en)
Nederlands causatief(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kousatief    kousatiewe    kousatiefs  


Op 'n oorsaak betrekking hê; veroorsakend.
Is daar werklik 'n kousatiewe verband tussen hierdie verskynsels?