Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  krepeer 
Verlede Tyd  ek   het gekrepeer        

  Woordafbreking

kre•peer

  Werkwoord

     Betekenisse

Swaarkry; in ellende lewe; weens gebrek vergaan.

     Voorbeeldsinne

Bartho se drama speel af in die paleis van Ekwator, waar die keiser en keiserin ’n luukse lewe lei en hulle onderdane krepeer van ellende.

     Vertalings

  Vertalings:    krepeer
Engels: conk out(en)
Nederlands: creperen(nl)