'n Kruiwa

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kruiwa     kruiwas, kruiwaens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kruiwatjie     kruiwatjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Tipe vragvoertuig wat ontwerp is om goedere op te laai en rond te stoot.

     Voorbeeldsinne

'n Kruiwa is handig om goedere wat te swaar is om gedra te word tussen punte te verskuif.

     Vertalings

  Vertalings:    kruiwa
Engels: wheelbarrow(en)
Nederlands: kruiwagen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kruiwa.