kus
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kus | kuste |
- (geologie) 'n Strook land wat aan die see grens.
- Vasco da Gama het onderweg na Indië langs die kus van Suider-Afrika gevaar.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kus | kusse |
- Liefkosende aanraking met die lippe.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kus |
Verlede Tyd | ek | het gekus |
- 'n Kus gee; soen.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|