soen
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
soen | soene |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
soentjie | soentjies |
- Iemand of iets met die lippen aanraak; kus.
- Sy gee hom 'n vet soen!
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | soen |
Verlede Tyd | ek | het gesoen |
- Met die mond liefkoos; 'n kus gee.
- Kom ons soen.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|