Die kwal- en poliepstadium van neteldiere.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kwal     kwalle  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(biologie) Die vry in die see drywende stadium van neteldiere wat tot die filum   Cnidaria behoort.

     Voorbeeldsinne

'n Kwal se lyf is in die vorm van 'n sambreel met tentakels wat na onder hang.

     Sinonieme

jellievis, drilvis

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: jellyfish(en)
Frans: méduse(fr) v
Nederlands: kwal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwal.